Kundiges
Vraag

14 Sep. 2018

BELOFTE MAAK SKULD
Ek moes by my oom geld leen vir my studie. Noudat ek werk, is dit nie vir my moontlik om hom terug te betaal soos ons ooreengekom het nie.

Ek verdien bloot te min.

Hy het nie werklik die geld nodig nie, maar ek voel tog skuldig.
Antwoord 4 465 keer gelees
Kundige
Liewe Elize

26 Okt. 2018

Maak ’n afspraak met hom en speel oop kaarte. 

Neem jou begroting met jou lewenskoste en ook enige stawende dokumente saam soos die state vir die afbetaling op ’n motor en die huurooreenkoms vir jou blyplek. 

Verduidelik vir hom alles sodat hy kan sien jy doen jou bes om jul ooreenkoms na te kom. 

As hy nog nie druk op jou uitgeoefen het nie, is dit miskien omdat hy jou penarie besef en vir jou wag om daaroor te kom gesels. 

Maak ’n billike aanbod oor terugbetalings, al is dit net ’n klein bedraggie maandeliks, en vra dat julle dit ná jou volgende verhoging hersien.
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 265/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.5%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Goud
1,771.95
-0.6%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,742.50
-0.2%
Platinum
945.50
+1.0%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,613
-0.3%
Alle aandele
71,041
-0.2%
Hulpbronne 10
67,389
-0.7%
Industriële 25
93,896
-0.1%
Finansiële 15
13,919
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos