Kundiges
Vraag

11 Sep. 2018

DRANKGRAPPIES AMUSEER HAAR NIE
My man maak altyd grappies oor drank. Hy is ietwat ouer as ek en ons is al lank getroud.

Hy is ’n sosiale drinker, maar ek sit nie my lippe aan drank nie. Sy aanmerkings omdat ek nie drink nie, is verkleinerend.

Hoe tree ek op?
Antwoord 2 930 keer gelees
Kundige
Liewe Elize

20 Okt. 2018

Soms weet mense wat drink net nie hoe om geheelonthouers te hanteer nie en dan is snedigheid al raad.

Jy hoef nie hierdie minagting van hom te verduur nie. Dit dui op 'n waardeverskil tussen julle waarvoor jy nie verskoning hoef te vra nie. Om nugter te wil wees is nie selfsugtig nie; dis jou leefwyse. 

Wys hom deurlopend daarop hoeveel gesonder jy danksy jou sober gewoontes is, maar moenie oorreageer nie. 

Kommunikeer ferm en op ’n volwasse manier hieroor met hom.
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.10
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.25
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.79
-0.9%
Silwer
22.38
+0.3%
Palladium
1,774.50
+1.7%
Platinum
937.87
+0.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos