Kundiges
Vraag

11 Sep. 2018

LIEFDELOSE HUWELIK
Ná 21 jaar voel my vrou niks vir my nie. Ons het twee kinders. Sy drink baie. Ek loop nie rond nie.

Niks gebeur meer in die slaapkamer nie. Ek dink daar is iemand anders. Ek is baie lief vir haar.
Antwoord 6 901 keer gelees
Kundige
Liewe Elize

20 Okt. 2018

Jy kan haar en jou kinders help deur haar sonder om veroordelend te wees ’n oplossing te bied vir haar drankprobleem, soos om saam met haar na ’n steungroep vir drankverslaafdes te gaan. 

Dit sal haar oortuig van jou opregte gevoelens om haar te help en jul huwelik te red. Maar dit help nie julle albei gaan voort om die probleem van liefde- en harteloosheid aan haar kant te ontken nie.

Jy gaan haar op ’n niekonfronterende manier van jou vermoedens moet vertel en bereid moet wees om dalk te hoor wat jy nie wil hoor nie. 

Berei jouself voor deur verskillende scenario’s vooraf te bedink en wat jou optrede dan sal wees. 

Met twee kinders is dit bloot verantwoordelik om besluite te neem wat gegrond is op feite, nie op vermoedens nie.
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+0.8%
Rand - Pond
20.50
-0.2%
Rand - Euro
17.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,834.78
0.0%
Silwer
24.30
+0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos