Kundiges
Vraag

01 Nov. 2018

MOEG VIR HAAR BAAS
Ek werk al ’n ruk saam met my baas, maar is moeg vir haar en die manier waarop sy met my praat.

Wanneer ek iets wil kwytraak, sê sy net: “Maar kan ek eers klaar praat?” Ons sit gedurig vas.

By die werk het ek baie hooi op my vurk, maar sodra sy iets gedoen wil hê, wil sy dit onmiddellik gedoen hê.

Ek is bang ek stort ineen.
Antwoord 3 744 keer gelees
Kundige
Liewe Elize

01 Nov. 2018

Jy kan nie jou baas bestuur nie; jy kan wel jou emosies oor haar bestuur. Let ’n bietjie op na wat sy wel reg doen. 

’n Mens gaan nie werk toe vir applous nie. As jy erkenning kry, is dit dikwels ’n bonus. 

Wees aanpasbaar en werk aan jou vaardighede, soos tydsbestuur. Bly kalm en moenie iets sê waaroor jy later gaan spyt wees nie. 

Het jy dalk ’n gewoonte om mense – ook jou baas – in die rede te val? 

Indien wel, moet jy daarteen waak.
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 0
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 55/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.2%
Rand - Pond
21.54
+0.0%
Rand - Euro
18.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,791.87
+0.4%
Silwer
22.90
-0.0%
Palladium
1,800.50
+0.1%
Platinum
955.50
-1.1%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,246
-0.6%
Alle aandele
69,679
-0.5%
Hulpbronne 10
65,013
-0.9%
Industriële 25
93,223
-0.7%
Finansiële 15
13,529
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos