Kundiges
Vraag

20 Sep. 2018

OOIEVAAR BLY WEG
My man is 30 en ek 26. Ek probeer al ses maande lank swanger raak. Niks wil werk nie!

Is daar miskien iets fout met my, of is ek te haastig?
Antwoord 2 435 keer gelees
Kundige
Liewe Elize

29 Okt. 2018

Sestig persent van gesonde pare raak sonder voorbehoeding binne ’n jaar swanger. 

As jy nie ovuleer nie, kan jy nie swanger word nie. Elke maand tydens ovulasie word ’n eiersel afgeskei wat binne ’n kort rukkie van sowat vier dae bevrug kan word. 

Julle het dus elke maand eintlik net vier dae om aan die nuweling se koms te werk. 

Die beste tyd is tussen 11 en 14 dae ná die eerste dag van jou vorige menstruasiesiklus. Koop ’n ovulasietuistoets by die apteek. 

Dit sal wys of en wanneer jy ovuleer. Indien nie, gaan na jou dokter vir ’n ondersoek.
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-1.0%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.25
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,794.84
-1.3%
Silwer
22.70
-3.4%
Palladium
2,376.00
+1.8%
Platinum
1,024.00
-1.0%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos