Amal amper op die einde van haar ‘staptog’ – 8 000 km later

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amal op die strand by Duinkerken, Frankryk, die afgelope naweek. Dié marionet van 3,5 m het in Maart van Sirië begin ‘stap’. Sy sal uiteindelik 8 000 km afgelê het as deel van haar bewusmakingsveldtog oor die lewensomstandighede van vlugtelingkinders.   Foto: Getty Images
Amal op die strand by Duinkerken, Frankryk, die afgelope naweek. Dié marionet van 3,5 m het in Maart van Sirië begin ‘stap’. Sy sal uiteindelik 8 000 km afgelê het as deel van haar bewusmakingsveldtog oor die lewensomstandighede van vlugtelingkinders. Foto: Getty Images

Vlugtelingkinders het lanterns vir haar gemaak sodat sy haar pad kan vind. Mense het haar uitgejou en met klippe bestook en in die Vatikaan in Rome het die pous haar hand geneem.

Sy is Amal, ’n marionet van 3,5 m hoog, wat pas in Londen aangekom het nadat sy sedert Maart meer as 8 000 km “gestap” het. Haar staptog is deel van ’n massakunsgebeurtenis wat op 30 Maart in Gaziantep in Sirië, op die Turkse grens, begin is om die nood van vlugtelingkinders en die invloed van die Covid-19-pandemie op vlugtelinge op die voorgrond te plaas. Daar is nagenoeg 26 miljoen vlugtelinge tans wêreldwyd, van wie die helfte kinders is.

Onderweg het sy koerantopskrifte gehaal en in Griekeland is sy uit sekere dorpies verjaag. Tog meen die organiseerders dat haar staptog groot vreugde gebring het in die meeste plekke waar sy aangedoen het. Oral was mense gereed om hul harte en stede vir haar oop te maak en om anders te kyk na die vlugtelingvraagstuk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.33
-0.7%
Rand - Euro
18.24
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.81
+0.8%
Silwer
22.50
+0.5%
Palladium
1,815.50
+1.7%
Platinum
935.97
-0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos