Hier kan kunstenaars sakevernuf ontwikkel, geld kry

akkreditasie

Die Kuns-en-kultuur-trust (Act) het ’n nuwe program bekend gestel wat Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan help om ’n sakevoorstel te ontwikkel en dan om finansiering mee te ding om dié voorstel ’n werklikheid te maak.

Luidens ’n mediaverklaring is daar min geleenthede wat kunstenaars se ondernemingsgees steun en ontgin; die Thuthukisani-program is juis daarom in die lewe geroep. “Thuthukisani” is die Zoeloe-woord vir “ontwikkel”.

63 kunstenaars – sewe uit elke provinsie – sal die geleentheid kry om slypskole by te woon en mentorskap van kundiges te kry, voordat hulle hul sakevoorstelle afrond. Hulle sal dan dié voorstelle aan ’n paneel moet voorlê wat sal besluit of die projek finansiële steun moet kry of nie. Die program word in samewerking met Nedbank moontlik gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos