Kunstenaars eis antwoorde van Gautengse departement

akkreditasie
Van die kunstenaars wat voor die Gautengse departement van sport, kuns, kultuur en ontspanning betoog het. Foto: Verskaf
Van die kunstenaars wat voor die Gautengse departement van sport, kuns, kultuur en ontspanning betoog het. Foto: Verskaf

Sowat 50 Gautengse kunstenaars het hulle Dinsdag tot die provinsiale departement van sport, kuns, kultuur en ontspanning in Johannesburg gewend om te betoog teen die departement se gebrekkige steun aan kunstenaars sedert die begin van die Covid-19-pandemie.

Volgens Romeo Ramuada, president van die Suid-Afrikaanse Kunste-en-kultuurjeugforum (SAACYF), is die kunstenaars keelvol vir die departement wat sedert Januarie hulp aan hulle belowe, maar glo glad nie die daad by die woord voeg nie.

Die kunstenaars dring daarom daarop aan dat die departement dadelik hulpfondse aan hulle beskikbaar stel, die uitslae bekend maak van aansoeke wat hulle reeds by die departement vir finansiering ingedien het en dat die departement oplossings aan hulle bied vir probleme met huurgeld, rekeninge en algemene welstand wat opgeduik het nadat hulle weens inperkingsregulasies nie kon werk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos