Kunsteraad gee bes, sê hy sál R8 miljoen aan kunstefees betaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Monica Newton, hoof van die Nasionale Kunstefees (NAF) in Makhanda.
Monica Newton, hoof van die Nasionale Kunstefees (NAF) in Makhanda.

Twee verskynings in die hooggeregshof en ’n mislukte poging om teen dié uitsprake na die konstitusionele hof te appelleer, het die Nasionale Kunsteraad uiteindelik die handdoek laat ingooi in sy stryd teen die Nasionale Kunstefees (NAF).

Die kunsteraad het, soos die hooggeregshof in Johannesburg reeds in Junie beveel het, uiteindelik daartoe ingestem om die volle bedrag van R8 miljoen te betaal wat hy aan die begin van die jaar in ’n kontrak aan die NAF belowe het.

Die kunsteraad het volgens Monica Newton, die NAF se hoof, wel met hulle ooreengekom om die bedrag in ’n nog onbekende getal “gedeeltes” te vereffen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.98
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,772.59
+0.3%
Silwer
22.39
+0.0%
Palladium
1,855.50
+4.0%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,533
-0.0%
Alle aandele
71,022
0.0%
Hulpbronne 10
67,111
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,983
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos