Kunsteraad sê ná 6 jaar jammer oor hoof se optrede

akkreditasie
Rosemary Mangope, die kunsteraad se geskorste hoof. Foto: Argief
Rosemary Mangope, die kunsteraad se geskorste hoof. Foto: Argief

Die Nasionale Kunsteraad het ná ’n jare lange twis met die South African Roadies Association (Sara) die wit vlag gehys en jammer gesê oor sy hoof, Rosemary Mangope, se omstrede hantering van ’n finansieringsaansoek wat tot dié onenigheid gelei het.

Julie Diphofa, die kunsteraad se waarnemende hoof, sê in ’n brief aan Freddie Nyathela, Sara se president, sy hoop hulle kan die strydbyl begrawe nadat Mangope stil-stil in 2015 ’n finansieringsaansoek namens Sara by die kunsteraad ingedien het – sonder Nyathela of Sara se medewete.

Nadat Nyathela deur ’n fluitjieblaser in die kunsteraad van die geheime aansoek bewus gemaak is, het hy wyd kapsie gemaak. Dit is deur die nasionale departement van sport, kuns en kultuur (DSAC) en die openbare beskermer (OB) ondersoek, voordat dit ook meer onlangs in die Valke se skoot beland het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos