’n Totale misoes – só het kunsteraad R300 m. wanbestuur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rosemary Mangope, die kunsteraad se geskorste hoof.  Foto: Twitter
Rosemary Mangope, die kunsteraad se geskorste hoof. Foto: Twitter

Die Nasionale Kunsteraad moet sy regsverteenwoordigers nader – want daar moet daadwerklik teen die beweerde wangedrag van meer as 35 van sy huidige en voormalige werknemers en direksielede opgetree word.

Dít is een van die voorstelle in ’n verdoemende forensiese verslag wat die kunsteraad se wanbestuur van R300 miljoen van hoek tot kant bekyk het.

Die kunsteraad het dié geld verlede jaar danksy die presidensiële stimulusprogram vir werkskepping (PESP) ontvang met die opdrag om dit aan kunstenaars uit te deel wie se inkomste weens die uitwerking van die Covid-19-pandemie daarmee heen is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Serbia 185/4
Bulgaria 81/1
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 138/4
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 162/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos