Ook appèlhof keer kunsteraad die rug toe oor betaling van R8 m.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Monica Newton, hoof van die Nasionale Kunstefees in Makhanda. Foto: Robyn Davie
Monica Newton, hoof van die Nasionale Kunstefees in Makhanda. Foto: Robyn Davie

Die appèlhof in Bloemfontein het ’n stokkie gesteek voor die Nasionale Kunsteraad se poging om hom los te wikkel uit ’n kontraktuele verpligting wat hom R8 miljoen uit die sak gaan jaag.

Die kunsteraad het hom tot dié hof gewend om te appelleer teen die hooggeregshof in Johannesburg se beslissing in Junie vanjaar dat die kunsteraad R8 miljoen se noodfinansiering aan die Nasionale Kunstefees (NAF) in Makhanda moet betaal omdat die kunsteraad dié bedrag in ’n kontrak aan die feesbestuur belowe het.

Die kunsteraad het dié bedrag in Januarie aan die NAF toegeken nadat die raad R300 miljoen se noodfinansiering danksy die presidensiële stimulusprogram vir werkskepping (PESP) ontvang het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos