Pandemie versnipper kunste se BBP-bydrae met R42,1 miljard

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Die Fugard-teater in Kaapstad is een van die talle teaters in Suid-Afrika wat weens die impak van die Covid-19-pandemie finaal sy deure moes sluit.  Foto: Argief
Foto ter illustrasie. Die Fugard-teater in Kaapstad is een van die talle teaters in Suid-Afrika wat weens die impak van die Covid-19-pandemie finaal sy deure moes sluit. Foto: Argief

’n Nuwe verslag illustreer watter enorme prys die kulturele en kreatiewe bedryf in Suid-Afrika weens die pandemie moes betaal. Christiaan Boonzaier het die verslag bestudeer en politieke partye gevra wat hulle sou doen om die bedryf weer op die been te kry.

Die brutale uitwerking van die Covid-19-pandemie het met ironiese akkuraatheid die kulturele en kreatiewe bedryf (CCI) se bydrae tot Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP) byna op die kop gehalveer.

Luidens ’n nuwe verslag deur die South African Cultural Observatory (Saco) het dié bedryf in 2019 sowat R84,25 miljard tot die land se BBP bygedra – ’n bedrag wat in 2020 tot R42,15 miljard gedaal het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 254/6
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 219/7
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.9%
Rand - Pond
21.15
+0.7%
Rand - Euro
18.00
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,772.09
-0.6%
Silwer
22.34
+0.1%
Palladium
1,750.80
+0.3%
Platinum
940.61
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,566
-0.3%
Alle aandele
71,015
-0.3%
Hulpbronne 10
67,508
-0.5%
Industriële 25
93,691
-0.3%
Finansiële 15
13,903
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos