Prinses se nuwe baba kan luim in koningshuis effens lig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prinses Beatrice en Edoardo (Edo) Mapelli Mozzi op hul troudag verlede jaar in Julie. Foto: Twitter/The Royal Family
Prinses Beatrice en Edoardo (Edo) Mapelli Mozzi op hul troudag verlede jaar in Julie. Foto: Twitter/The Royal Family

Die geboorte van prinses Beatrice se dogtertjie is welkome nuus vir die Britse koningshuis en veral vir koningin Elizabeth, wat vanjaar vier agterkleinkinders ryker geword het.

Bea, soos sy genoem word, en haar man, Edoardo (Edo) Mapelli Mozzi, het Saterdag 18 minute voor middernag die ouers geword van ’n dogtertjie wat 2,78 kg geweeg het.

Bea en Edo is op 17 Julie verlede jaar op ’n intieme seremonie in ’n klein klipkerkie in Groter Windsor Park getroud. Hul aanvanklike troudatum in Januarie verlede jaar moes weens die streng inperkingsmaatreëls in Brittanje uitgestel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos