Samro-hoof weer sitstaking met oop gesprek af

akkreditasie
Mark Rosin, hoof van Samro. Foto: Twitter/Samro
Mark Rosin, hoof van Samro. Foto: Twitter/Samro

’n Oop en kaalvuis gesprek tussen die bestuur van die Suid-Afrikaanse Musiekregte-organisasie (Samro) en die protesgroep Abahlali Movement Drive (AMD) oor onder meer tantième, het ’n sitstaking soortgelyk aan dié vroeër in die Nasionale Kunsteraad se kantore suksesvol afgeweer.

Vrydag se vergadering tussen die twee partye is deel van AMD se reeks – in hul eie woorde – “besoeke” aan talle organisasies by wie hulle redes eis vir hoekom hulle kunstenaars sedert die begin van die Covid-19-pandemie versaak het.

Die groep, voorheen bekend as Abahlali base NAC, het onder leiding van die operasangeres Sibongile Mngoma op 1 Maart vanjaar eerste ’n “besoek” by die kunsteraad in Johannesburg se kantore afgelê; dit het eindelik tot ’n sitstaking van 60 dae daar gelei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos