SAUK gaan glo tantième betaal – ‘maar nie R250 m.’

akkreditasie
Gaan die SAUK en Sampra se jare lange stryd oor tantième binnekort tot ’n einde kom? Foto: Argief
Gaan die SAUK en Sampra se jare lange stryd oor tantième binnekort tot ’n einde kom? Foto: Argief

’n Dreigende hofsaak en ’n interdik wat byna geen musiek op SAUK-radiostasies sou toelaat nie, het die openbare uitsaaier laat swig en hom daartoe verbind om so gou moontlik tantième aan die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Musiekuitvoeringsregte (Sampra) te betaal.

Die bedrag wat die SAUK gaan opdok vir die musiek wat hy oor die afgelope meer as vyf jaar op sy 18 radiostasies uitgesaai het – sonder om ’n sent daarvoor te betaal – bly egter ’n twispunt.

Sampra, wat sedert 2008 sogenaamde needletime-tantième insamel elke keer wanneer sy lede se musiek op radio gespeel word, beweer die SAUK se rekening hiervoor beloop reeds R250 miljoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 208/7
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 208/7
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos