Die wenners in die ATKV-Mediaveertjies se lees-afdeling is Donderdag op die ATKV se Facebook-blad aangekondig.
Die wenners is:
* Anneliese Burgess met die artikels “’n Pad kronkel deur tyd en kom tot rus by ’n familiegraf op Koesberg” en “Plaasmoorde: Die skimme van geweld wat ons harte oopkloof” in Vrye Weekblad