Benoemings ingewag vir Akademiepryse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hennie Loock, jarelange dirigent van die Tygerberg-kinderkoor, is verlede jaar met die Huberte Rupert-prys vir klassieke musiek bekroon.   Foto: Netwerk24
Hennie Loock, jarelange dirigent van die Tygerberg-kinderkoor, is verlede jaar met die Huberte Rupert-prys vir klassieke musiek bekroon. Foto: Netwerk24

Benoemings vir ’n hele rits pryse wat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns meestal jaarliks toeken, word tot 15 Februarie ingewag.

Benewens die algemene reëls, soos ’n motivering, verdienste, die insluit van ’n CV en die invul van die korrekte vorm, mag geen potensiële kandidaat bewus wees van die benoeming nie. Dit is nodig sodat geen verwagting geskep word nie en ook om die SA Akademie moontlike verleentheid te spaar.

Vir die meeste van die pryse is die gebruik van Afrikaans ’n vereiste, ook in die natuurwetenskappe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.3%
Rand - Euro
16.78
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.83
+0.4%
Silwer
21.94
+0.9%
Palladium
2,015.00
+2.3%
Platinum
972.00
+1.4%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,902
+1.5%
Alle aandele
68,459
+1.3%
Hulpbronne 10
73,995
+2.0%
Industriële 25
73,822
+1.2%
Finansiële 15
15,892
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos