2de asem vir staatmakers

akkreditasie

’n Heruitgawe van die topverkoper Verskroeide aarde onder redaksie van Fransjohan Pretorius, een van die grootste kenners oor die Anglo-Boereoorlog (ABO), is pas uitgegee. Sedert die 100-jarige herdenking van die oorlog het die belangstelling nog nie verdof nie. Inteendeel, ’n hele paar nuwe boeke oor die veelbesproke oorlog is sedertdien uitgegee.

’n Aangrypende dokumentêr deur die regisseur Herman Binge, gegrond op die navorsing van Pretorius, word nou nog as een van die belangrikste visuele verslae oor die oorlog beskou.

In die deeglike nagevorste boek met meer as 260 foto’s en illustrasies is nagenoeg 160 foto’s nuut. Inligting soos die doen en late van kinders in die konsentrasiekampe, ’n besinning oor Britse en Europese propaganda oor die kampe en sterfgevalle is bygewerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.18
+0.6%
Rand - Pond
21.57
-0.0%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,794.65
+0.1%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,797.01
+2.6%
Platinum
974.00
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos