3 bundels op kortlys vir Ingrid Jonker-prys

akkreditasie
Hilda Smits
Hilda Smits

Vanjaar is elf digbundels voorgelê vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels.

Hendrik J. Botha se Atropos, Bibi Slippers se Fotostaatmasjien en Hilda Smits se die bome reusagtig soos ons was is op die kortlys vir die prys vir bundels wat in 2015 en 2016 gepubliseer is.

Botha is ’n narkotiseur van Pretoria wat ’n graadkursus in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi het. In ’n onderhoud met Versindaba sê hy dat die bundel Atropos deels handel oor sy jeug, kinderjare, sy ouers en ook sibbe, maar ook oor sy eie kinders en sy rol as vader.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 128/1
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.9%
Rand - Pond
20.78
+1.0%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,786.58
+0.1%
Silwer
22.48
-0.1%
Palladium
1,864.63
+0.6%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos