3 SA skrywers ook deel van koningin se lys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Athol Fugard se roman ‘Tsotsi’ is op koningin Elizabeth se ‘The Big Jubilee Read’-lys.
Athol Fugard se roman ‘Tsotsi’ is op koningin Elizabeth se ‘The Big Jubilee Read’-lys.

Athol Fugard, J.M. Coetzee en Damon Galgut se name pryk op koningin Elizabeth, die langslewende monarg in Britse geskiedenis, se The Big Jubilee Read.

Hierdie lys vier boeke wat in die Statebondslande gepubliseer is gedurende haar heerskappy van sewe dekades, en die publisering van die lys is deel van die koningin se platinum-jubileum.

Altesaam 70 boeke van ses vastelande en 31 lande pryk op die lys – tien boeke vir elke dekade wat sy al op die troon is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 15/0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 139/6
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 33/0
Rand - Dollar
16.72
-0.3%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,770.25
+0.5%
Silwer
19.84
+0.2%
Palladium
2,169.64
+1.2%
Platinum
932.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,348
+0.3%
Alle aandele
71,110
+0.2%
Hulpbronne 10
63,799
+0.9%
Industriële 25
87,378
-0.1%
Finansiële 15
16,165
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos