Agter die ‘silwer tong en koue oë’

akkreditasie

Ray Hartley se Ramaphosa-biografie is ’n nuttige oorsig vir Jan Alleman wat wil weet hoe sake met die nuwe ANC-leier staan, maar sekere aanhalings het koue rillings langs Jan-Jan Joubert se ruggraat afgestuur.

Ramaphosa: The Man Who Would Be King deur Ray Hartley. Uitgewer: Jonathan Ball. Prys: R240.

Sedert sy verkiesing as ANC-leier in Desember is Cyril Ramaphosa se naam op Suid-Afrikaners se lippe as die man wat hoop kan bring ná die afgelope tien nagmerriejare onder die bewind van Jacob Zuma.

Maar hoeveel weet ons regtig van Ramaphosa? Hoekom vertrou mense so maklik op prinse sonder dat hulle weet wat die agtergrond is en hoe die feite staan? Is dit dalk ’n teken van presies hoe diep die wanhoop van die Zuma-bewind teen ons opgerank het, en van hoe graag ons wil hê die geliefde land moet beter werk as onder Zuma se (mis)leiding?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos