Anker wen die ATKV-prosaprys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Willem Anker wen die ATKV-prosaprys vir sy roman ‘Skepsel’.
Willem Anker wen die ATKV-prosaprys vir sy roman ‘Skepsel’.

Willem Anker het die ATKV-Prosaprys vir sy roman Skepsel gewen. Dit volg skaars n week nadat hy die kykNET-Rapport fiksieprys gewen het.

Skepsel word deur die beoordelaars beskryf as ’n meesleurende roman wat die leser konfronteer en uitdaag. “Stilisties is dit ’n kreatiewe teks met drie verhaallyne wat ’n verrassende filosofiese geheel vorm. Die reikwydte van die verhaal is verbluffend. Dis ’n verhaal met ongelooflike gravitas, maar ook sardonies en deerniswekkend.”

Homo sapiens staan sentraal in die storie wat die verhouding tussen mense, tussen mens en tegnologie asook ons soeke na sin in die algemeen ondersoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos