As trauma teks word

akkreditasie

Traumatiese gebeure dryf al hoe meer ‘amateurs’ om hul hand aan ’n aangrypende, dikwels inspirerende boek te waag. J.B. Roux bekyk dié verskynsel.

Jy kan deesdae skaars by ’n boekwinkel indwaal sonder om jou in ’n uitstalling van die jongste “ware lewensverhaal” vas te loop. Ek noem dit traumaliteratuur: ware vertellings oor ’n traumatiese lewe of ’n greep uit iemand se lewe.

Onder die ryk oes van onlangse traumaliteratuur deur Suid-Afrikaanse skrywers tel Thuli Nhlapo se Colour Me Yellow: ­
Searching for My Family Truth
(Kwela, R240), ’n ongewone verhaal van ’n sewejarige meisie wat skielik besef niemand noem haar op haar naam nie: Sy is bloot “Yellow”, en word tuis én by die skool geboelie. As volwassene bly haar kinderjare by haar spook, en só begin ’n universele soeke na identiteit wat verskeie familiegeheime blootlê wat ook ander se lewe raak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos