Bekende skrywer kom gesels in Bloem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voorblad van Carina van der Walt se boek oor die landkunstenaar Strijdom van der Merwe.
Die voorblad van Carina van der Walt se boek oor die landkunstenaar Strijdom van der Merwe.

Carina van der Walt, die Suid-Afrikaanse skrywer wat in Nederland woon, tree volgende week twee dae ná mekaar in Bloemfontein op. Eers gesels sy oor haar nuwe digbundel, Landluisteraar, en die volgende dag oor Stilspraak, wat oor Strijdom van der Merwe en sy landkuns handel.

Prof. Dirk van den Berg, afgetrede kunsdosent aan die Universiteit van die Vrystaat, skryf op die agterblad van Stilspraak “hoewel landkuns as genre nog relatief nuut is, is dit ’n visuele kunsvorm wat al uit die 1960’s dateer.”

Hy bestempel egter Van der Merwe as ’n landkunspionier in Suid-Afrika en meen die boek is ’n “lesenswaardige bekendstelling” aan dié genre.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos