Beyers de Vos gesels oor sy debuut, 'Wrok'

akkreditasie
Beyers de Vos
Beyers de Vos

Beyers de Vos is ’n skrywer en joernalis. Hy het in Pretoria grootgeword, aan Tukkies studeer, en werk tans as ’n draaiboekskrywer in Kaapstad. In 2017 was hy op die kortlys vir die Gerald Kraak-prys. Sy debuutroman, Wrok, het pas by Penguin verskyn.

Hoekom skryf jy?

Ek is verlief op stories. Stories is hoe ons onsself verstaan, en hoe ons mekaar verstaan. Stories vertel is hoe ek betekenis skep in die wêreld, iets bydra tot hoe ons as ’n gemeenskap oor onsself praat, en die wêreld om ons verstaan. Die verbeelding is die kosbaarste en interessantste deel van menswees. So, om my verbeelding te kan gebruik om iets uit niks te skep, iets deurtastends en daadwerklik – dít is die beste werk in die wêreld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos