Binnekort op die rak: 3 vroue skryf tesame

akkreditasie

Van Marlize Hobbs, wat met haar debuutnovelle, Flarde (2005), die Eugène Maraisprys, die UJ-prys vir debuutwerke én die Jan Rabie-Rapport-prys ontvang het en deur haar mentor, wyle Jeanne Goosen, as die “beste van die jongeres” bestempel is, verskyn in Augustus die novelle Voëlvrou.

Haar uitgewer, Deborah Steinmair, sê: “Voëlvrou is aards, sensueel, inheems en verpletterend. Haar taal is uit die grond, met die ritme en idioom van hierdie vasteland. Van die temas is bloedskande, molestering, moord, bygeloof en vriendskap. Dis die stoffasie van senu-ineenstortings, pandemies en kopfokke.”

Luidens ’n mediaverklaring het die kinders van Madymonyane eerste die rooi boks met die verflenterde voëlvrou gewaar, maar daar is ook ’n parallelle storielyn in die verlede oor die herkoms van die Voëlvrou soos dit met die verteller se geskiedenis vervleg is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos