Biografie oor Ingrid Jonker kom

akkreditasie
Die omslag van Petrovna Metelerkamp se nuwe boek,Ingrid Jonker: ’n Biografie. Dit verskyn eersdaags by Penguin Random House.
Die omslag van Petrovna Metelerkamp se nuwe boek,Ingrid Jonker: ’n Biografie. Dit verskyn eersdaags by Penguin Random House.

’n Uitgebreide biografie van die digter Ingrid Jonker, Ingrid Jonker: ’n Biografie, verskyn in Maart en word eersdaags ook bekend gestel op die US Woordfees op Stellenbosch.

Die biograaf Petrovna Metelerkamp het nuwe inligting bygewerk wat sy bekom het uit onder meer die dagboeke van die skrywer Jack Cope, met wie Jonker ’n verhouding gehad het. Onderhoude met mense wat Jonker geken het, is ook opgeneem.

Metelerkamp doen reeds etlike jare navorsing oor die lewe van Jonker, wat op 19 Julie 1965 by Drieankerbaai in Kaapstad verdrink het. Sy neem die leser hier op reis deur Jonker se grootwordjare, digterskap, liefdesverhoudings en belig ook die laaste paar jaar van haar lewe. Sy weerlê meer as een bestaande beeld van Jonker deur haar navorsing sodat ’n nuwe, volwaardige Ingrid Jonker na vore kom in die biografie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos