Blind SA gaan hof toe oor outeursreg-wet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christo de Klerk, adjunkpresident van Blind SA. Foto: Facebook
Christo de Klerk, adjunkpresident van Blind SA. Foto: Facebook

Terwyl die vreugdevure onder veral skrywers en uitgewers hoog brand oor die beslissing dat die omstrede Wysigingswetsontwerp op Outeursreg herbekyk moet word, betreur gesiggestremde lesers dié stap – en gaan hulle hulle nou tot die hof wend, berig Christiaan Boonzaier.

Die organisasie Blind SA gaan die hof versoek om die Wet op Outeursreg 98 van 1978 ongrondwetlik te verklaar.

Die organisasie gaan dié stap doen nadat die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid op 12 Mei sy duim na onder gegooi het vir die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg, wat voordele vir onder meer gesiggestremde lesers in die land inhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos