Bloemhof maak Lerina se laaste boek klaar

akkreditasie
Sondes van die vaders, Lerina Erasmus se laaste boek.
Sondes van die vaders, Lerina Erasmus se laaste boek.

Sondes van die vaders, die laaste boek van die skrywer en aktrise Lerina Erasmus, wat in 2018 aan kanker dood is, is onlangs deur Human & Rousseau uitgereik.

Die skrywer François Bloemhof het die manuskrip afgerond vir publikasie.

Erasmus, wat veral bekend was om Die Mannheim-sage – ’n reeks op radio en televisie, wat ook in ’n drieluik boeke verskyn het – het die eerste weergawe klaar geskryf, maar sy is dood voordat sy op die uitgewer se voorstelle ter verbetering kon reageer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos