Boeiende speurtog verken verlies

akkreditasie

Soos alle goeie kuns voldoen S.J. Naudé se eerste roman nie aan geykte verwagtinge nie, skryf Neil Cochrane.

Die derde spoel deur S.J. Naudé. Uitgewer: Umuzi. Prys: R250.

Alfabet van die voëls, die debuutwerk van S.J. Naudé, veroorsaak in 2011 ’n beroering in Afrikaanse literêre kringe. Dié kortverhaalbundel verower drie gesogte literêre pryse: die Jan Rabie Rapport-prys, die Universiteit van Johannesburg-debuutprys en die South African Literary Award vir beste Afrikaanse debuutwerk. Verder word die Jan Rabie en Marjorie Wallace-skrywersbeurs in 2013 aan Naudé toegeken vir die skryf van sy eerste roman. Die derde spoel is die uiteindelike resultaat waarna die literêre establishment met verwagting uitgesien het. Dit is die lot van ’n bekroonde debutant om met ’n tweede werk die monde van kritici te snoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos