Deel

BOEK | Groot bederf vir liefhebbers van poësie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Jerzy Koch se hartgrypende tweede digbundel, Polkadraai, is ’n soort “alternatiewe” literatuurgeskiedenis in digvorm waarin die digter van buite kyk na Afrikaans, maar ook die landskap en mense van binne beleef, skryf Joan Hambidge.

'Polkadraai' deur Jerzy Koch. Uitgewer: Turksvy Publikasies. Prys: R250.

Die vertaler, digter, bloemleser en literatuurgeskiedskrywer Jerzy Koch se tweede bundel, Polkadraai, is ’n beduidende en aangrypende teks. Koch is verbonde aan die Mickiewicz-Universiteit in Poznan, Pole, en is ook ’n navorsingsgenoot aan die Universiteite Stellenbosch en die Universiteit van die Vrystaat. Vir sy vertalings is hy met die M. Nijhoff-prys bekroon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.9%
Rand - Pond
22.50
-1.2%
Rand - Euro
19.78
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
969.79
+0.2%
Palladium
1,410.28
+0.7%
Goud
1,953.28
-1.3%
Silwer
23.00
-1.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos