BOEKE | Boesmans: Dié skrywer ken van saggies trap . . .

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Al sal sensitiewe lesers hulself afvra of daar sprake van ontoelaatbare uitbuitende buikspraak is in ‘Die spore van Gert Saggiestrap’, is die oorheersende indruk wat die vertelling by lesers laat dat Marco Botha ’n selfversekerde en behendige verteller is. Dís iets raars in ’n nuwelingskrywer, skryf Jean Meiring.

Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha. Uitgewer: Flyleaf. Prys: R300.

Gert Saggiestrap se stofspore sal die Kalahari van jou verbeelding vol lê wanneer jy Marco Botha se debuutfiksiewerk van by die 350 bladsye uiteindelik traag toemaak. Dáárin word die epiese lewenstog van die gelyknamige jong boesman, wat oor drie dekades heen strek, deur die oë van ’n deernisvolle en taalvernuftige derdepersoonverteller op skrif gestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos