Boekevat

akkreditasie
Elisabeth Eybers  Foto:  Paul ­Alberts
Elisabeth Eybers Foto: Paul ­Alberts

In haar Brusselse lesing oor poësie wat Elisabeth Eybers in 1963 gelewer het, sê sy: “ ’n Digter moet sover moontlik die sintuiglikheid van sy kinderjare behou, die erns en uitgelatenheid van sy adolessensie, die onafhanklikheidsdrang van sy jeug en daarby die self-kritiek van sy volwassenheid” (Voetpad van verkenning: Kritiese opstelle).

Ek glo dat ’n talent vir die poësie waaraan dié eienskappe inherent is, hom vroeg openbaar en dat veral die volwasse gees die jong digter nie mag ontbreek nie.

Hiervan is daar nie ’n oortuigender voorbeeld nie as die Engelse digter John Keats (1795 – 1821), wat in sy kort lewe van net 26 jaar sy gedigte geskryf en ’n onuitputlike skat aan sublieme poësie nagelaat het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos