Suid-Afrikaanse uitgewers gebruik hoofsaaklik “ouer wit mans” om boeke in Afrikaans te vertaal.
Dié uitspraak was verlede week die begin van ’n heel interessante relletjie op sosiale media.
Op Facebook het mense gelike en ge-oe en ge-aa, en toe dié diepgang eindelik einde se kant toe staan, toe bly die vraag: Maar wát is dan die feite?