Boekevat: 'n Kontrei waar mense 'waterbedinges' was

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jean Meiring
Jean Meiring

“Allagot”, wil ’n mens jou verbeel het ou Stoffel Gieljam ook soms by die naderhink van die waterfiskaal, deftig in sy ollewagen-onderbaadjie, binnensmonds uitgeroep.

Wanneer mijnheer Gieljam, voorste onder die Takhare, sy stories van stryd en lyding onder die “dorpse Filistyne” én vroulief Soetlief vir sy neef Sagmoedige Neelsie aangeskuif het sodat dié sy foutjies kon regmaak, het gemelde Neelsie nie dalk bietjies water bygelas nie?

Want almal weet dat C.J. Langenhoven, wat verlede maand 148 jaar vroeër gebore is, van water baie geweet het. Nie soseer wat eie inname betref nie, maar waar leibeurte en dienende erfstukke en serwitute ter sprake was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 73/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,788.63
-0.2%
Silwer
23.98
-0.8%
Palladium
1,983.99
-1.4%
Platinum
1,016.95
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.6%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos