Boekevat: 'n Swerwer is 'die een wat reis, die een wat lees’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Leon-Ben Lamprecht
Leon-Ben Lamprecht

Toe ek destyds in ’n vorige lewe as groentjie-joernalis by Die Burger begin het, was daar twee brokkies raad wat my tot vandag toe bybly.

Die eerste was versteek as ’n grappie: “Wanneer lieg ’n politikus? As hy sy mond oopmaak.” Die ander: “Hy wat lees, presteer.” Dis seker my eie bevestigingsvooroordeel wat hier inspeel, maar daai het goed by my geresoneer.

Sien, ek is ’n ywerige leser. Van alles. As kind het my st. 1-juffrou gekeer dat my gedagtes wegdwaal en ek uit verveling die klas ontwrig deur my vrye teuels na die boekrak agter in die klas te gee. Solank my werk net klaar was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos