Boekevat: Turkye se aanslag op vryheid van spraak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Orhan Pamuk
Orhan Pamuk

Toe Pen America se jongste Freedom to Write-indeks verlede jaar verskyn het, was dit China, Saoedi-Arabië en Turkye wat met hul snoerdery van skrywers, digters, joernaliste, intellektuele, vertalers en uitgewers die eerste drie plekke op die lys van lande met die vrotste geskiedenis vir vryheid van spraak ingeneem het.

Toe al was Turkye wêreldwyd die voorloper as die land met die meeste joernaliste in gevangenskap. Vryheid van spraak in dié land het sedert 2010 ál meer onder druk gekom, met ’n laagtepunt in 2016 tydens die mislukte omverwerping van die regering van Recep Tayyip Erdogan toe honderde joernaliste in hegtenis geneem en talle mediahuise toegemaak of deur die regering oorgeneem is.

Turkye is boonop jare lank al bekend om sy onderdrukkende wetgewing om sy interpretasie van die land se verlede onkreukbaar in stand te hou en bowenal om die naam en nalatenskap te gedenk van Mustafa Kemal. Dié het in 1934 – vier jaar voor sy dood in 1938 – die titel Atatürk (vader van die Turkse nasie) gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 101/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.6%
Rand - Pond
21.01
+0.8%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,768.40
+0.0%
Silwer
22.27
-0.5%
Palladium
1,839.50
+3.1%
Platinum
949.50
+1.0%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,536
-0.0%
Alle aandele
71,020
0.0%
Hulpbronne 10
67,074
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos