KYK WEER | Jan van Tonder gesels oor sy nuwe roman

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Human & Rousseau en Netwerk24 het ’n aanlyn gesprek aangebied oor Grootgeluk deur Jan van Tonder.

Grootgeluk is ’n historiese roman wat afspeel vanaf die 1850’s tot 1914, ’n onstuimige tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die skrywer.

Chanette Paul het met Van Tonder oor die roman gesels.

Teken in op Netwerk24.com of laai die app af.

Meer oor die boek

Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. Hy en sy mame, Hessie, woon naby die Schoemans se opstal, so naby dat Tijs snags die werfhonde kan hoor snork. Hy is getuie van als wat reg én verkeerd loop op die werf: Nooi Hendrien se jaloesie wanneer Maria haar pa se guns wen, Maria se ontmoeting met die Skotse beeldhouer, die koms van Britse soldate . . .

Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie, kon dinge anders verloop het. Nie net vir hom nie, maar vir byna iedereen wat met hom te doen gehad het.

Bestel Grootgeluk (Human & Rousseau) deur Jan van Tonder by goeie boek- en aanlyn winkels. Dit is ook as e-boek beskikbaar.

besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 1
Chelsea 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos