Deel

‘Bottelnek breek bek’ soos ’n klomp klein spieëltjies waarin leser kan kyk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dianne Du Toit Albertze  Foto: Cyan Peppah
Dianne Du Toit Albertze Foto: Cyan Peppah

Die dramaturg en digter Dianne Du Toit Albertze se debuutroman, wat oor ’n “vuilbek meisiekjeent” handel, is onlangs uitgereik en sy dra dit op aan al die “transgender en gender nonconforming niggies”, skryf Rafiek Mammon.

Daar is ’n nuwe boek wat smag vir ’n plekkie op ’n bedkassie. Die boek: Dianne Du Toit Albertze se debuutroman, Bottelnek breek bek. Gewring vanuit ’n unieke stem en ’n vlymskerp tong soos wat Albertze al soveel keer in haar vroeër teaterwerke aan ons gelewer het: outentiek, vars en kreatief.

Bottelnek breek bek is ’n poespas van prosa, poësie en drama, amper teatraal in styl, deurdrenk met elemente van satire, kabaret en magiese realisme. Albertze beskryf dit as: “Vol klappende hoëhakskoene en skrouende liefdesliedjies, maar moenie dink dis ’n moffiekonsert nie, want nie een van die vertellers draai doekies om nie. Elkeen praat sy/haar/hul waarheid en het nie die tyd om te preek nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos