Buys ontvang die WA Hofmeyr-prys

akkreditasie
Andries Buys
Andries Buys

Een van die oudste letterkundepryse in Afrikaans is aan oudregter Andries Buys oorhandig.

Hy ontvang dit vir sy veelbekroonde debuutroman Die Dao van Daan van der Walt, terwyl die ewe gesogte Recht Malanprys vir niefiksie aan die joernalis Rob Rose oorhandig is vir Steinheist: Markus Jooste, Steinhoff and SA’s biggest corporate fraud.

Buys se roman het die W.A.Hofmeyrprys vir Afikaanse fiksie ontvang. Dit handel oor ’n afgetrede Kalahariboer wat briewe aan sy oorlede hond en vrou skryf en in ’n klooster in China sy lewensverhaal neerskryf. Hy het dit onder die skuilnaam Lodewyk G. du Plessis geskryf en het sy identiteit in die Sondagkoerant Rapport bekend gemaak met die ontvangs van die UJ-debuutprys en die Eugène Marais-prys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos