‘Daar kom net een maal in uitgewer se loopbaan só ’n skrywer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willem Anker wen die ATKV-prosaprys met sy roman ‘Skepsel’. Foto: Jaco Marais
Willem Anker wen die ATKV-prosaprys met sy roman ‘Skepsel’. Foto: Jaco Marais

Skaars ’n week ná hy die kykNET-Rapportprys vir fiksie ontvang het, wen die skrywer Willem Anker die ATKV-Prosaprys vir sy “monumentale stuk prosa” Skepsel. Dieselfde het gebeur met Stephanus Muller en Stephanie Vos, wat op hul beurt in die niefiksie-kategorie uitgeblink het met Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949 – 1981.

Skepsel, Anker se derde roman, word deur die beoordelaars besing as ’n meesleurende roman met ’n verstommende reikwydte wat die leser konfronteer en uitdaag.

“Met Skepsel sing Anker voor in die koor op die groot verhoog en plaas daarmee Afrikaanse letterkunde ook daar,” meen die beoordelaars. Hier ondersoek Anker die betekenis van menswees onder ander mense. Hy verken die rol van tegnologie in mense se lewe en hy bekyk die mens se verhouding met die natuur. Daar word drie stories rondom drie karakters uitgebou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 14/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,787.47
-0.3%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
1,993.50
-0.8%
Platinum
1,020.50
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.7%
Industriële 25
87,148
-0.3%
Finansiële 15
14,043
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos