Debuutskrywer se kinderboek is SA se boek van die jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
‘How Many Ways Can You Say Hello?’ deur Refiloe Moahloli word deur Penguin Random House South Africa uitgegee.
‘How Many Ways Can You Say Hello?’ deur Refiloe Moahloli word deur Penguin Random House South Africa uitgegee.

Haar debuutboek het lank reeds ’n “spesiale plek” in haar hart gehad, maar nadat dit as Suid-Afrika se boek van die jaar aangewys is, het dit vir haar nóg meer besonders geword.

Só sê Refiloe Moahloli, skrywer van onder meer die kinderboek How Many Ways Can You Say Hello?, wat Donderdag by die Suid-Afrikaanse Boekpryse as die beste kinderboek én boek van die jaar bekroon is. Anja Stoeckigt het dit geïllustreer.

Moahloli het gesamentlik R25 000 vir dié dubbele prestasie ontvang – en sy kan daarvoor nie genoeg dankie sê nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos