Dié Afrikaanse boeke tot dusver 2021 se gewildste

akkreditasie
Reinette Lombard (links) en Josè Palmer is in die wolke oor die gewildheid van hul ‘Tippie’-boeke. Foto: Verskaf
Reinette Lombard (links) en Josè Palmer is in die wolke oor die gewildheid van hul ‘Tippie’-boeke. Foto: Verskaf

Daar is heel duidelik g’n keer aan die misdaadromanskrywer Deon Meyer se oorheersing van die plaaslike boekemark nie.

Nadat sy jongste roman, Donkerdrif, in November verlede jaar uitgereik is, het dit voor die einde van dié jaar verspotmaklik die topverkoperboek in Suid-Afrika oor alle tale heen geword. Dit het selfs Barack Obama se langverwagte memoir A Promised Land, wat op dieselfde dag as Donkerdrif uitgereik is, met meer as 15 000 eksemplare geklop.

En nog is dit het einde niet: Volgens Nielsen Bookscan SA (NBS-SA), wat sedert 2003 ’n valkoog op boekverkope by algemene en aanlyn boekhandelaars in die land hou, was Donkerdrif tussen 4 Januarie en 1 Augustus vanjaar steeds die Afrikaanse boek wat die meeste in boekwurms se winkelmandjie beland het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
+0.2%
Rand - Pond
20.44
+0.1%
Rand - Euro
17.21
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,790.73
-0.2%
Silwer
24.07
-0.4%
Palladium
2,015.50
+0.2%
Platinum
1,026.00
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
-0.8%
Alle aandele
67,615
-0.7%
Hulpbronne 10
63,620
-1.2%
Industriële 25
87,147
-0.7%
Finansiële 15
14,027
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos