Dié Afrikaanse skrywers kom vir Sala-prys in aanmerking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lynthia Julius Foto: Carolyn Meads
Lynthia Julius Foto: Carolyn Meads

’n Handjievol Afrikaanse skrywers is onder uitskieters wat vanjaar vir ’n Suid-Afrikaanse Letterkundeprys, oftewel ’n Sala, benoem is.

André Trantraal, Jan Vermeulen, Ryan Pedro, Lynthia Julius, Brian Fredericks, Johann de Lange en Jaco Fouché is almal Donderdag op die Sala-kortlys ingesluit.

Hulle sal tot 7 November moet wag om te hoor of hulle ’n Sala-beeldjie ryker is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 43/1
England (w) 307/7
Rand - Dollar
17.49
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.5%
Rand - Euro
18.42
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos