Die boegbeeld van die Afrikaanse letterkunde

akkreditasie
Gespreksgenoot: ’n Brieweboek deur
Heilna du Plooy.
Gespreksgenoot: ’n Brieweboek deur Heilna du Plooy.

Die titel van Gespreksgenoot: ’n Brieweboek vermeld nie die naam van die figuur wat die spilpunt is van die briefwisselings wat hierin versamel is nie. Dit is die foto en handtekening op die buiteblad wat ons vertel dat dit gaan om Elize ­Botha, die bekende literator en openbare figuur wat in 2007 op ouderdom 77 oorlede is.

By die publikasie van ’n brieweversameling, skryf die Schreiner-kenner Liz Stanley, speel seleksie én deseleksie ’n rol. Dit was hier ook die geval: Die samesteller Heilna du Plooy skryf in haar inleiding dat die riglyn vir insluiting in ­Gespreksgenoot was dat die briewe verband moes hou met die letterkunde en dat persoonlike briewe uitgesluit is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 343/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,773.01
+0.3%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,779.26
-0.3%
Platinum
942.50
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos