Dié boek oor ekonomie hou hom snags wakker, sê Cyril

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril RamaphosaFoto: GCIS
Pres. Cyril RamaphosaFoto: GCIS

Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdagaand met die aanlyn bekendstelling van die Oxford Handbook of the South African Economy die hoop uitgespreek dat alle Suid-Afrikaners sal baat vind by die lees daarvan.

“Ek moet sê, die boek hou my die afgelope paar aande wakker. Ek vind dit fassinerend en maklik om te lees.”

Die boek, geskryf deur vooraanstaande akademici, ekonome, antropoloë en wetenskaplikes, word deur Oxford University Press uitgegee en skets die land se ekonomiese verlede, politieke ekonomie en grootste uitdagings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 123/4
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 9/0
Rand - Dollar
16.71
-0.3%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
16.99
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,769.72
+0.5%
Silwer
19.84
+0.2%
Palladium
2,176.50
+1.5%
Platinum
932.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,417
+0.4%
Alle aandele
71,205
+0.3%
Hulpbronne 10
63,811
+0.9%
Industriële 25
87,565
+0.2%
Finansiële 15
16,190
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos