Dié boek swyg oor ANC se nuwe bedmaats

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Die akademikus en politieke ontleder Ralph Mathekga beweer die ANC gaan in 2029 of selfs al in 2024 sy moses teëkom by die stembus, maar in ‘The ANC’s Last Decade’ beantwoord hy helaas nie die vraag oor by wie die party in die kooi gaan spring sodat hy aan die mag kan klou nie, skryf Tony Leon.

The ANC’s Last Decade: How the Decline of the Party will Transform South Africa deur Ralph Mathekga. Uitgewer: Tafelberg. Prys: R295.

Die titel van Ralph Mathekga se jongste boek weerspieël heel gepas die dualiteit van sy onderwerp. The ANC’s Last Decade verwys na Mathekga se siening dat die steun vir die eens magtige regerende party verder gaan daal – dit is dus nie ’n kwessie van “of” die ANC sy greep op nasionale vlak gaan verloor nie, maar wánneer. Mathekga reken dit sal teen 2029 neusie verby wees vir die party, maar dit kan reeds in die volgende verkiesing – in 2024 – gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.80
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.4%
Platinum
1,054.25
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos