Die digkuns as karapaks van intieme gebeente

akkreditasie

Met dié bundel bestendig Fourie Botha sy digterskap, skryf Marius Crous.

Krap uit die see deur Fourie Botha. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R160.

Fourie Botha debuteer in 2011 met die digbundel Donkerkamer en volg dit op met Krap uit die see, die bundel met die opvallende voorbladontwerp van ’n reusespinnekopkrap uit Japan – iets wat mens nie dikwels op ’n digbundel se voorblad sien nie. Dié monster vorm die grondslag van die gedig met dieselfde titel, waarin die digter beskryf hoe hy die krap agter glas dophou en hy noem hom sy “krapperige tweelingbroer”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.9%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,793.80
+0.0%
Silwer
23.39
+1.0%
Palladium
1,797.11
+2.6%
Platinum
964.14
+0.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos