Die doepa van ‘lank, lank gelede’

akkreditasie
Die volksgeneser oom Johannes Willemse en sy vakleerling, die Afrikaanse skrywer en aktrise Antoinette Pienaar, afgeneem in die leefvertrek van Antoinette se klein wit huisie op Theefontein in die Karoo.   Foto’s: Peter van Noord
Die volksgeneser oom Johannes Willemse en sy vakleerling, die Afrikaanse skrywer en aktrise Antoinette Pienaar, afgeneem in die leefvertrek van Antoinette se klein wit huisie op Theefontein in die Karoo. Foto’s: Peter van Noord

Net soos die Karoobossies wat sy  die afgelope 17 jaar bestudeer, het ook stories, raaisels en rympies medisinale waarde, vertel die Karoo-kruietrooster Antoinette Pienaar en haar leermeester, oom Johannes Willemse, aan Johan van Zyl.

‘Op ’n bult, iewers in hierdie eindelose land van ruimte,” begin Antoinette Pienaar haar nuwe boek, Die lang man sonder skaduwee, “lê ’n klein wit huisie in die arms van twee oeroue bruin berge: die Man-berg en die Vrou-berg.”

Om by dié beskeie sinkdaktoevlug op die plaas Theefontein uit te kom, moet jy uit Beaufort-Wes die teerpad Aberdeen toe vat en dan afdraai op “die lang man sonder skaduwee” – die oumense se woord vir ’n grondpad. Regs, links, deur twee motorhekke en dan regs op ’n klipperige tweespoorpaadjie, maar toemaar, julle sal nie verlore raak nie, belowe Antoinette, want die kar se stoflint, wat myle ver bo die pad bly hang, sal van ver af al jul koms aan die werfbewoners openbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos